Mesmaak
Kursusse · Klerksdorp, SA

Kontak ons

Die vinnigste manier om ons te bereik is WhatsApp. Vertel ons welke kursus jy wil doen en min of meer wanneer jy wil inkom.

Stuur 'n navraag

Elke navraag gaan deur WhatsApp — dis die vinnigste manier om 'n regte antwoord te kry en 'n datum vas te lĂȘ. Tik op die kursus waarin jy belangstel en dit sal 'n WhatsApp-boodskap oopmaak, gereed om te stuur, of gebruik eenvoudig die algemene navraag-knoppie as jy nog nie seker is nie.

Klets